What do others think?

  • ” Baie dankie, ek voel elke ouer moet dit doen. Dit kan soveel hartseer in die toekoms keer as jy jouself en jou kinders verstaan.”

 

  • ” Baie dankie vir soveel insig, bevestiging en bewuswording!! Dis voorreg om te kon deel van Immergroen Ouerskap.”

 

  • ” Nanette is ‘n uitstekende spreker wat mens op jou gemak laat voel en lus voel om deel te neem aan gesprekke.”

 

  • ” Die was ‘n lewens veranderende kursus, het geleer om jou kinders beter te verstaan asook om self ondersoek te doen. Ek sal die kursus vir elke ouer aan beveel”